ONDER DIE STERRE MET JOU GUNSTELING KUNSTENAARS SOOS


Kom kuier
hier saam met ons!


Is jy al #kunskierig oor dié opwindende vertoning by vanjaar se Klein Karoo Nasionale Kunstefees? Hier is die belangrike besonderhede.


  • Huisgenoot-verhoog
  • 1930 - 2300
  • R85

Voed jou siel
onder die Klein Karoo-sterreprag onder die Klein Karoo-sterreprag


Van Suid-Afrika se voorste Afrikaanse musiekkunstenaars onder die sterre op die verhoog met nuwe en ou treffers, wat die stories van die hart en siel vertel, en jy is genooi om dit saam met ons te kom geniet.


Klik hier om jou kaartjies te koop

Voed jou siel onder die Klein Karoo-sterreprag onder die Klein Karoo-sterreprag


Van Suid-Afrika se voorste Afrikaanse musiekkunstenaars onder die sterre op die verhoog met nuwe en ou treffers, wat die stories van die hart en siel vertel, en jy is genooi om dit saam met ons te kom geniet.


Klik hier om jou kaartjies te koop
Sterrenag-web-icon-Een-Aand

Een aand

Slegs een aand om al jou gunsteling musieksterre te sien.

Sterrenag-web-icon-Een-Verhoog

Een verhoog

Die aandverhoog by die KKNK-kuierbuurt is die plek om te wees op 2 April 2018.

Sterrenag-web-icon-16-Kunstenaars

16 Kunstenaars

16 Top-kunstenaars gaan jou vermaak met hulle hartsmusiek.

Sterrenag-web-icon-Musiek-met-hart

Musiek met hart

Luister saam met ons na musiek wat die hart gaan raak.

Prikkel jou
Kunskierigheid by die Kuierbuurt


Benewens die Sterrenag - Musiek met hart-konsert in die nuwe Kuierbuurt - bied dié kuierarea ook hope vermaak vir die hele gesin. Voorlesings uit kinderboeke en hope ander pret by die ATKV-Speelbos. Liplekker met sy heerlike deli-produkte en wyn wat geproe kan word, asook ander kroeë en rusareas is van die doen-dinge in die area.


Klik hier vir meer inligting
IS JY AL OPGEWONDE?

Kom voed
jou hart en siel met musiek


Klik hier om jou kaartjies te koop